速報APP / 家庭 / Afrikaanse kleuter pret gratis

Afrikaanse kleuter pret gratis

價格:免費

更新日期:2017-11-27

檔案大小:21M

目前版本:1.19.afrikaans

版本需求:Android 4.2 以上版本

官方網站:https://sites.google.com/view/lifestoriesdevelopement/our-apps/easy-preschool-basics

Email:lifestoriesdevelopement@gmail.com

聯絡地址:Hili Complex building 37, Apartment 22, Al Falah Street, Al Ain, Abu Dhabi, UAE

Afrikaanse kleuter pret gratis(圖1)-速報App

Hierdie klein speletjie help kinders jonger as 5 met basiese vaardighede soos kleure, syfers, vorms en tel.

Afrikaanse kleuter pret gratis(圖2)-速報App

Die speletjies is spesifiek eenvoudig gemaak om die kind toe te laat sonder veel bystand te kan speel sonder dat die aktiwiteit sal toe maak omdat hul per ongeluk die terug ("back ") of onlangs ("recent apps") knoppie raak druk. Die advertensies is ook net op die hoof skerm geplaas waar die ouer die kind help om 'n aktiwiteit te kies, sodoende behoort die kind nie per ongeluk advertensies oop maak nie.

Afrikaanse kleuter pret gratis(圖3)-速報App

Daar is ook 'n betaalde weergawe beskikbaar wat geen advertensies bevat nie.

Afrikaanse kleuter pret gratis(圖4)-速報App

Dankie dat u hierdie program oorweeg. Ons sal waardeer as u hierdie program "rate"

Afrikaanse kleuter pret gratis(圖5)-速報App

op die Google play store en kommentaar lewer, positief of negatief , sodat ons hierdie program kan aanhou verbeter.

Afrikaanse kleuter pret gratis(圖6)-速報App

Afrikaanse kleuter pret gratis(圖7)-速報App

Afrikaanse kleuter pret gratis(圖8)-速報App